Mariloise
Vir die laaste 5 jaar was my draaitjies deer Wired for Fun in klerksdorp gedoen en nie een keer het ek sleg diens omtvang nie. Almal wat daar werk is vriendelik en help jou gedrurende die hele proses.Hulle let so op na klein goed dat hulle selfs my naam ontdou het en elke keer as ek instap grpet hulle my op my naam. Nie net is hulle staff vriendelik nie maar doen amazing werk met tande. My tande het keer na keer onverwagse probleme op gebring maar elke keer kon hulle n oplossing vind.
